Onluste

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textMatteus 27:23, Hy vra: “Watter kwaad het hy dan gedoen?” Maar hulle skreeu nog harder: “Kruisig hom!” Toe Pilatus sien dit help niks nie en dat daar eerder 'n oproer kom, het hy water gevat en voor die skare sy hande gewas en gesê: “Ek is onskuldig aan die bloed van hierdie man. Dit is julle verantwoordelikheid.”Miskien voel dit ‘n bietjie vreemd om hierdie tyd van die jaar oor die dood van Jesus te praat. Ons doen dit gewoonlik gedurende Paasfees en dis amper Kersfees! En tog, ...