Onreg
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 27: 22 Pilatus sê vir hulle: “Wat moet ek dan doen met Jesus wat Christus genoem word?” “Kruisig hom!” skreeu hulle almal.Kan ek jou vra: hoe relevant is die dood en opstanding van Jesus Christus in jou alledaagse lewe? Hoe dikwels vra jy jouself af wat dit vir jou beteken?Misdaadreekse hou ons al vir jare lank voor die kassie vasgenael. Ek dink hulle bevredig ons begeerte na opwinding en intrige, en ek dink ook dat dit vir ons ‘n gevoel van geregtigheid gee. Ek moet sê ...