Ons is Almal Anders
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJakobus 4:10 Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog.Ons het elkeen daardie een persoon in ons lewens wat ons tot raserny dryf. Jy weet - daardie persoon wat, wanneer jy na hulle kyk of hul stem hoor, rys jou nekhare sommer. Een van die dinge in die lewe waarvan ek regtig hou, is dat ons almal anders is. Maar tog, is die feit, dat ons almal anders is, een van die mees frustrerende dinge.... En dit is nie verbasend hoe hierdie verskille ons die ...