Ontdek God

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textEfesiërs 2:8,9 Want uit genade is julle verlos, deur geloof. En juis dit kom nie uit julle self nie; dit is die gawe van God. Dit kom nie uit eie werke nie, sodat niemand op iets mag roem nie. (AFT20)Die meeste van ons kan seker aanvaar dat God ons kan vergewe; maar die idee dat Hy ons slegs vergewe deur die dood en opstanding van sy Seun, is iets waarmee ons dikwels worstel. As ons deur die mensdom se geskiedenis kyk, vereis elke geloofstelsel wat 'n god of gode insluit, d...