Ontduiking van Teregwysing

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Psalm 19:8,9 Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe. Die onderwysing van die Here is betroubaar: dit gee wysheid aan dié wat nog onervare is. Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig. Die meeste van ons hou nie daarvan om reggehelp te word en vertel te word wat ons moet doen nie. En tog is dit daardie teregwysing en onderrig wat ons uiteindelik help om voluit te lewe. Dink aan al die foute wat...