Onthou die Goeie Tye
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJesaja 25:1 Here, U is my God! Ek wil U prys en u Naam loof! U het wonders gedoen; dinge wat U lankal besluit het, het U volgens plan uitgevoer.Wanneer jy deur donker, moeilike tye worstel, is dit maklik om die helder, warm, sonnige dae te vergeet. Dit is maklik om swaarkry en somberheid toe te laat om jou onder te kry. Ek het nou die dag iets gelees wat my regop laat sit het: Tot dusver het jy 100% van die moeilike dae in jou lewe oorleef. Dit gaan goed met jou!En as jy da...