Ontstellende Genade
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Lukas 2:7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in 'n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie. Kan jy glo, dis net ‘n week voor Kersfees! Vir party van ons is dit ‘n baie besige tyd. Vir ander mense is dit 'n eensame tyd. Ek wonder wat in jou gedagtes aangaan, wanneer jy aan Kersfees dink. Terwyl ek nou die oggend gebid het, het ek God gedank dat Hy my al voor die skepping van die wêreld, uitgekies het om ...