Ontwykingsstrategie

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJakobus 1:5,6 As een van julle wysheid kortkom, moet hy dit van God bid, en Hy sal dit aan hom gee, want God gee aan almal sonder voorbehoud en sonder verwyt. Maar 'n mens moet gelowig bid en nie twyfel nie, want iemand wat twyfel, is soos 'n brander in die see wat deur die wind aangejaag en heen en weer gedryf word.Ek dink nie daar is 'n enkele persoon op aarde wat op hierdie oomblik die perfekte lewe lei nie. 'n Lewe heeltemal sonder probleme? Gmf! Watter probleme ondervind jy...