Onversetlik Vasklou

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textLukas 4:18,19 “Die Gees van die Here is op My omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan armes te verkondig. Hy het My gestuur om vrylating vir gevangenes uit te roep en herstel van gesig vir blindes, om onderdruktes in vryheid uit te stuur, om die genadejaar van die Here aan te kondig.”As jy net om jou kyk, sien jy hoe mense se vernietigende gedrag, nie slegs hulle eie lewens nie, maar ook die om hulle verwoes! Dis maklik om die vinger na ander te wys, maar is ons bereid om in...