Oor en Oor en Weer ‘n Keer
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Filippense 3:1 Verder, my broers en susters, wees bly omdat julle aan die Here verbind is. Om weer hieroor vir julle te skryf maak my nie moeg nie, en vir julle gee dit duidelikheid. (NLV) Daar was tye in my lewe (en ongetwyfeld in joune ook) waar dit gevoel het asof die vreugde van die Here uit my lewe verdwyn het. Jesus het soos Hy beloof het, alles gesê en gedoen om ons blydskap volkome te maak. Regtig! Watter vreugde?! Daar is niks so bemagtigend as die vreugde van die H...