Oorbrug die Gaping

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 17:24 ʼn Verstandige mens hou hom besig met wysheid, maar 'n dwaas se gedagte dwaal doelloos rond. O, ek weet dat God eendag 'n kragtige werk deur my gaan doen. Eendag gaan Hy my na daardie ver land stuur om dit of dat te doen. Wonderlik. Ek kan nie wag nie. Eendag … Het jy al ooit in jou hart die begeerte gehad om die wêreld vir Christus te beïnvloed? Om kragtig deur God gebruik te word, om die een of ander magtige werk te doen wat mense na hul asems sal laat snak? ...