Oorleef of Oorwin …

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 8:35,37 Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Lyding of benoudheid of vervolging, honger of naaktheid, gevaar of swaard? Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. Baie van ons sukkel om kop bo water te hou met alles wat deesdae in die wêreld daar buite aangaan; om nie eens te praat van die normale daaglikse goedjies wat ons moet hanteer nie. Maar is die lewe nie veronderstel om meer betekenisvol te wees as om net bloot te...