Oorvloedige Lewe
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textEfesiërs 5:1,2 Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was.Jesus het ons belowe dat as ons op Hom vertrou, Hy ons 'n oorvloedige lewe sal gee. Iemand het my eenkeer gevra: 'Hoe lyk dit?' En dit ... dit is 'n baie goeie vraag. Hoe lyk jou oorvloedige lewe in Christus? Hoe is dit veronderstel om te lyk?&nb...