Oorwin die Goddelose
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Psalm 37:34-36 34 Vertrou die Here en volg sy voorskrifte. Hy sal jou ophef sodat jy die land sal besit en die goddelose se uitwissing sal sien. Ekself het dit sien gebeur: Hoogmoedige en bose mense floreer soos welige bome. Maar toe ek weer kyk, was hulle weg! Hoewel ek hulle gesoek het, kon ek hulle nie kry nie! (NLV) Daar is geen tekort aan goddelose mense in hierdie wêreld nie. Hoegenaamd nie. En net ingeval jy gewonder het, is dit waarskynlik waarom jy hulle so dikwels ra...