Oorwin Teleurstelling

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textRomeine 8:24,25 Ons is immers gered, en ons het nou hierdie hoop. Wat 'n mens al sien, hoop jy tog nie meer nie. Wie hoop nog op wat hy reeds sien? Maar as ons hoop op wat ons nie sien nie, wag ons daarop met volharding.Ek is seker dat mense jou al deur die jare teleurgestel het; en nie net mense nie, ook situasies en omstandighede. Jy spaar vir 'n heerlike vakansie, maar dit val deur die mat. Dit stel teleur. Dit breek jou hart.Teleurstelling is 'n baie algemene reaksie as gevo...