Oorwin Vrees

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJesaja 41:13 Moenie bang wees nie, al is jy niks meer as 'n wurm nie, Jakob, al is jy klein, Israel. Ék help jou, sê die Here jou Verlosser, die Heilige van Israel.Ek dink jy ervaar die ergste vrees, wanneer jy in ‘n baie moeilike situasie verkeer, wat jy self veroorsaak het, wanneer jou mislukking of sonde, die situasie veroorsaak het, wat jou nou bedreig.Ja, ek dink beslis daardie oomblikke wanneer ons ongetwyfeld weet dat hierdie nare situasie, waarin ons nou vasgevang is, on...