Op Daardie Dag …
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Maleagi 4:2 Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale. Julle sal vry word en bokspring soos vetgemaakte kalwers. Die meeste van ons beskou aanspreeklikheid as 'n goeie ding. Ons moet almal verantwoordelikheid vir ons dade aanvaar. Daar behoort 'n beloning te wees vir goeie gedrag en 'n straf vir slegte gedrag ... moet daar nie? Gister het ons gesien hoe diegene wat slegte dinge doen, nie wil hoor van God se oorde...