Op Wie se Voorwaardes?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textLukas 9:4,5 Watter huis julle ook al binnegaan, bly daar oor totdat julle weer daarvandaan vertrek. En as enigiemand julle nie verwelkom nie – wanneer julle daardie dorp verlaat, skud die stof van julle voete af as getuienis teen hulle.” (AFR20)Een van die groot versoekings van hierdie wêreld waarin ons leef, is die begeerte om God te hervorm tot 'n beeld wat vir ons baie makliker is om te aanvaar. Daar is inderdaad dinge van God wat selfs Christene wil ignoreer.Is dit nie amper...