Ope Dag
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Handelinge 2:46 Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet. Wat beteken die woord “kerk” vir jou? Is dit 'n gebou (vir baie mense is dit). Is dit die tradisionele diens wat jy op 'n Sondag bywoon? Of is dit 'n instelling, 'n gesin, of … wel, wat beteken “kerk” vir jou? Deesdae lyk dit of die tradisionele siening van “kerk” besig is om ineen te stort. Baie van...