Opsomming

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 103:1-4 Ek wil die Here loof, met alles wat in my is, wil ek sy heilige Naam loof. Ek wil die Here loof en nie een van sy weldade vergeet nie. Dit is Hy wat al my sonde vergewe, wat al my siekte genees, wat my red van die graf en my met liefde en ontferming kroon,Niemand wat Jesus lankal volg, se lewe is probleemvry nie. Ons het almal al ontdek dat dit soms 'moeilik gaan' en onsself afgevra of die kool die sous werd is. Wel, is dit?Hallo, namens Berni Dymet en ...