Opvatting versus Waarheid
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text 2 Timoteus 1:13,14 Neem die woorde wat jy van my gehoor het, as voorbeeld van gesonde verkondiging en volg dit na in die geloof en liefde wat ons in Christus Jesus het. Wat aan jou toevertrou is, is goed. Bewaar dit deur die Heilige Gees wat in ons woon. Een van die dinge wat ek opgelet het, is die feit dat dit deesdae vir ons baie maklik is om van die waarheid af te dwaal. Miskien het jy ook al agtergekom hoe groot die invloed van die voortdurende stroom van media boodskappe ...