Ou Sleutels Sluit Nie Nuwe Deure Oop Nie
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Galasiërs 6:10 Solank ons die geleentheid het, moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges. Ons het almal verhoudings wat gekompliseerd is, nie waar nie? Party van die verhoudings voel asof hulle met die tyd saam meer en meer gekompliseerd raak, sonder om ooit beter te word. Die konflik en die seer bly. En dit steel jou vrede. Nou ja, hoe hanteer jy dit? Wel, dikwels wanneer ons daardie problematiese mense teëkom, of selfs net aan hulle dink, kom daardie self...