Outydse Wysheid (1)

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Titus 2:1,2 Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël. Leer die ouer mans om selfbeheersing te beoefen, om respek te verdien, en om verstandig te lewe. Hulle moet ’n gesonde geloof hê en vervul wees met liefde en geduld. (NLV) Het jy al ooit 'n ou boek opgetel, dit gelees en by jouself gedink, my aarde, dit is so outyds! Daardie sienswyse van toentertyd ... is vandag darem absoluut irrelevant. Die wêreld waarin ons leef het heeltemal verand...