Outydse Wysheid (2)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Titus 2:3,4 Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie rondloop en skinder nie, ook nie aan wyn verslaaf wees nie. Hulle moet liewer goeie dinge vir ander leer. Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê. (NLV) Enige sielkundige sal jou vertel dat, ten spyte van al die geslagteliksheidkwessies wat in sommige kringe aangevuur word, daar 'n paar baie fund...