Outydse Wysheid (3)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Titus 2:5 ...en om met selfbeheersing en rein te leef, om goeie tuisteskeppers te wees wat onderdanig is aan hulle eie mans. Dan sal die boodskap van God nie belaster word nie. (NLV) Goed, vandag … vandag kry jy 'n super dosis van die polities aanvegbare medisyne. En dit kom reguit uit God se Woord. Trouens, dit is ‘n twispunt tussen 'n Bybelse en 'n hedendaagse sekulêre wêreldbeskouing. Ja, ons praat inderdaad van die rol van 'n vrou in vandag se wêreld. Wel, dit hang ...