Outydse Wysheid (4)
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Titus 2:6,7 Net só moet jy die jonger mans aanmoedig om met selfbeheersing te lewe in alles. Jy moet ’n goeie voorbeeld stel, suiwerheid in die leer handhaaf, (NLV) Monogamie is een van die Christendom se grootste bydraes tot die samelewing waarin ons vandag leef. Dit het ongelooflike voordele meegebring, omdat dit van mans vereis om liefde vir een vrou te toon, om haar te dien en om selfbeheersing in verhoudings tot ander vroue uit te oefen. Dinge is natuurlik no...