Party Dinge Kan Jy Seker Van Wees, Ander . . .

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Prediker 11:3,4 As die wolke vol water is, reën hulle leeg op die aarde; of 'n boom nou suid of noord val, dit bly lê waar dit geval het. Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. Een van die moeilikste dinge, is sekerlik om in geloof op te tree wanneer dinge rondom ons onseker is. Ja, dis swaar om ons tyd, ons energie en ons hulpbronne in goeie werke te belê, wanneer die uitkoms baie onseker lyk. Daar is ‘n Engelse spreekwoord wat sê dat al ...