Pasop vir die Krokodille!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textPsalm 91:14 “Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,” sê die Here, “omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm.Daar is, in die groot wye wêreld, genoeg uitdagende en selfs vreesaanjaende dinge, wat wil verhoed dat ons voluit lewe. Met die gevolg, dat baie mense hulself uit vrees, in veiligheid en gemak probeer toespin. Maar ons weet almal dat dit nie die manier is om jou lewe te lei nie. Dit is beslis ook nie hoe jy 'n verskil in hierdie wêreld gaan maak nie.'n Paar jaar gelede was ek en ...