PATETIESE DIENS

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textGalasiërs 5:13,14 Julle, broers, julle is tot vryheid geroep. Moet net nie julle vryheid misbruik as 'n verskoning om sonde te doen nie, maar dien mekaar in liefde. Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.” Mense raak al hoe meer ongeduldig. Het jy al agtergekom? Dit lyk asof daar, as gevolg van die vreeslike druk waaronder ons leef, toenemende wrywing in verhoudings is. Sou dit nie wonderlik wees, as ons die druk net ‘n ker...