Plaas ‘n Wag Voor jou Mond

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 29:11 ‘n Dwaas bars uit in woede. Iemand wat wys is, hou homself in toom. Familiebyeenkomste, soos Kersfees, kan tot groot seën wees. Dis wonderlik om jou geliefdes, wat jy dalk lanklaas gesien het, weer te sien en in te haal op al die nuus. Ja, dit is wonderlik … totdat spanning ontstaan en totdat iemand iets doen of sê wat iemand anders ontstel. Julle weet almal waarvan ek praat, nie waar nie? Die feit van die saak is dat die meeste van ons al jare lank in ‘n famili...