Politieke Korrektheid Oorboord

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Petrus 1:13 Wees daarom verstandelik wakker en nugter, en vestig julle hoop volkome op die genade wat julle deel sal word by die wederkoms van Jesus Christus.Dit is moeilik om nie tot die gevolgtrekking te kom dat politieke korrektheid die vlak van die absurde bereik het nie. Dit is iets wat ons vryheid van uitdrukking, ons vryheid van geloof, ons vryheid om ons Christelike geloof uit te leef, bedreig.'n Natuurlike reaksie is om laer om ons geloof te trek en ons vryheid van ui...