Praat!!

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Spreuke 31:8,9 Praat jý vir dié wat self nie hulle sê mag sê nie, kom op vir die reg van dié wat te gronde gaan; praat, en lewer regverdige uitsprake, laat reg geskied aan die armes en ellendiges. In enige samelewing, in enige gemeenskap, is daar wenners en daar is verloorders. En wanneer jy gelukkig genoeg is om een van die wenners te wees, is die neiging om al hoe minder besorg te wees oor die lot van die verloorders. Ek verstaan dat daar verskillende sienings oor die COVID-...