Praat met God oor jou Gewoontes

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Lukas 5:16 Maar Jesus het Hom gereeld in 'n verlate plek afgesonder om te bid. (NLV). Hier is 'n kragtige waarheid wat ons nooit moet vergeet nie. God wil ons, vir jou en vir my, help om ons lewens in die oorwinning, waarvoor Jesus gesterf en opgestaan het, te leef. Oorwinning oor ons sonde en oorwinning oor ons omstandighede. Die ander waarheid, wat ons nooit uit die oog moet verloor nie, is dat ons inwillig om te sondig. Ja, jy weet dit is die slegte gewoontes waarin o...