Praat, Praat, Praat

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textDeuteronomium 5:27 Gaan jy (Moses) nader en luister na wat die Here ons God sê, dan kan jy alles wat Hy vir jou sê, vir ons vertel en ons sal dit gehoorsaam en daarvolgens lewe.’Die gerieflikste ding ter wêreld, is om ons eie interpretasie te maak, van wat God sê. Mense doen dit die hele tyd, hulle argumenteer met God as Hy nie sê wat hulle wil hoor nie. Wat van jou? Hou jy daarvan om regtig te luister na wat God sê?Ek het ‘n rukkie gelede 'n videokonferensie gehad. Twee v...