Profesie – Waar of Onwaar?
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Romeine 1:5 Deur Hom het ek die genade ontvang om apostel te wees onder al die heidennasies, om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid te bring. Ek sien deesdae nogal baie mense op sosiale media wat beweer dat hulle apostels, profete en soortgelykes is. Ja, dis reg, dit is tog gawes waarvan die Nuwe Testament praat. Maar is hulle eg? Bestaan hulle werklik? Dit is ou nuus dat die waarheid van die Evangelie van Christus vir gemene gewin misbruik en verdraa...