Reëls, Reëls, Reëls

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textTitus 3:6,7 God het die Heilige Gees oorvloedig op ons uitgestort deur Jesus Christus ons Verlosser. So is ons dan deur sy genade vrygespreek en het ons erfgename geword van die ewige lewe wat ons verwag.Ek weet nie hoe jy daaroor voel nie, maar ek is nie goed daarmee om reëls na te kom nie. Ek is net nie. Daarom was die idee om ‘n Christen te word – om die waarheid te sê - ten minste vir die eerste ses en dertig jaar van my lewe, nie baie aantreklik nie. Die meeste mense, ...