Rekeninge, Rekeninge, Rekeninge
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 5:15 maar met die genadegawe is dit anders as met die oortreding. Deur die oortreding van een mens het baie gesterf, maar die genade van God en die gawe wat deur die genade van die een Mens, Jesus Christus, gekom het, is veel oorvloediger aan baie geskenk.Baie mense ken die teorie dat Jesus aan die kruis gesterf het vir ons en as ons in Hom glo en as ons op Hom vertrou dan ontvang ons onmiddellik die gratis geskenk van die ewige lewe. Dis mooi woorde, maar dit is 'n hele...