Roei ‘n Geskindery Uit

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textSpreuke 11:13 'n Geskinder lap geheime uit; betroubare mense bewaar geheime. (NLV) Skinder het die mag om reputasies te verwoes. 'n Ou geruggie hier, 'n konfidensiële ou storietjie daar en voor jy jou oë uitvee, word die skinderstroompie ‘n magtige rivier. Wat dryf ons om deel van daardie dwaasheid te wees? En glo my, dis baie meer as net dwaasheid! Dit vernietig lewens.Ja, en ons het elkeen maar dinge in ons lewens waarop ons nie trots is nie; en ons wil beslis nie hê dat ...