Rus In Vrede
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a text Johannes 10:28 Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal in alle ewigheid nooit verlore gaan nie. Niemand sal hulle uit my hand ruk nie. Wanneer iemand sterf, sê mense dinge soos: "Sy is na 'n beter plek toe," of "mag hy in vrede rus." En hoewel daardie afgesaagde uitdrukkings ons dalk beter laat voel, maak dit geen verskil aan die een wat dood is nie. Die dood is iets waarmee ons almal worstel. Gedurende die afgelope tyd was ek nou betrokke by ‘n dierbare, wat nader aan...