Saai- en Oestyd
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textGalasiërs 6:9 Laat ons dan nie moeg word om goed te doen nie, want as ons nie verslap nie, sal ons op die bestemde tyd ook die oes insamel.Het jy nie al soms, net so effens, ongeduldig geraak met God nie? Jy hou aan om goed te doen, goed te doen, goed te doen ... maar jou seën, jou beloofde oes, wil maar net nie kom nie.Laat ons eerlik wees, ons wil almal die beste uit die lewe put; ons wil 'n oes insamel.Ons saai met groot pyn en lyding 'n saadjie. Kom ons dink aan iets eenvoud...