Saai Saad van Vrede

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJakobus 3:18 Hierdie wysheid bring jou in die regte verhouding met God, en jy moet dit gebruik om vrede te maak..Gister het ons gesels oor die ongewone wysheid wat ons nodig het om konflik op 'n goddelike manier te benader. Ons het gepraat van die wysheid van God wat vir my en vir jou beskikbaar is. Die probleem is egter dat ons dit dikwels nie gebruik om vrede te maak nie.Ek het nog nooit iemand ontmoet wat nie vrede in hul lewens wil hê nie. Miskien is daar uitsonderings op di...