Sal jy ‘n Kompromie Aangaan?

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textDeuteronomium 6:4,5 “Luister, Israel, die Here is ons God, Hy is die enigste Here. Daarom moet jy die Here jou God liefhê met hart en siel, met al jou krag. Soms kom jy voor 'n morele dilemma te staan. Aan die een kant weet jy wat reg is en in jou hart wil jy die regte ding doen. Maar die korttermyn belonings wat dit inhou om die verkeerde ding te doen, is so groot, dat jy verdeeld is. Watter kant toe spring jy?Gedurende die 1980's het ek en twee voormalige militêre kollega...