Sê nou ons het net 60 Sekondes!
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textRomeine 10:9 As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.Hemel, Hel, Ewigheid ... dit lyk nou nie baie relevant nie. Maar weet jy, eendag, as ons in die Ewigheid is, sal al die dinge wat vandag vir ons so belangrik is, heeltemal irrelevant wees.Sestig sekondes. Dit is al wat ons het. Wat moet ek sê? Hoe kan jy die volgende sestig sekondes gebruik om jou Ewigheidsbestemming te verander?Ek en jy doen 'n...