‘Self-Verbeterings-Woensdag’

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Romeine 6:3,4 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood opgewek is, ons ook so 'n nuwe lewe kan lei. Die idee, dat ek en jy ons eie lewens kan omkeer en onsself kan regruk en 'n beter mens word, is 'n oulike een. Die probleem is dat dit eenvoudig nie waar is nie. Elke Woensdagmiddag het di...