Seuns en Beddens
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textJakobus 1:27 Egte en suiwer godsdiens voor God die Vader is om weeskinders en weduwees in hulle moeilike omstandighede by te staan en om jou skoon te hou van die besmetting van die wêreld.Soms voel dit vir ons asof die lewe soveel makliker sou gewees het, as ons net 'n bietjie meer geld gehad het, kom ons sê so 10% meer. Het jy al ooit so gedink? Maar kom ons dink aan mense wat wêreldwyd in verskriklike armoede lewe; gesinne wat enigiets sou gee om net 10% van ons besitting te k...