Sien af van die Formule

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a textJeremia 33:3 Roep My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie.Kan ek jou vandag vra, hoe bid jy? Wat is jou benadering? Waaraan dink jy as jy bid? Mense, selfs Christene, praat baie oor gebed, maar hulle vertel ons nie hoe ons moet bid nie.Die woord "gebed" laat party mense dink aan rituele of formules. Jy weet mos; jy moet op 'n sekere plek wees, die regte klere aanhê en die regte woorde op die regte manier bid. En a...