Sien Dinge Soos Dit Is

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text1 Kronieke 29:11,12 Aan U, Here, behoort die grootheid en heerlikheid, mag, roem en majesteit. Alles in die hemel en op die aarde behoort aan U, Here. Aan U behoort die koninkryk. U is verhewe bo alles. Rykdom en eer kom van U alleen, want U heers oor alles. Krag en mag is in u hand, om te verhoog en te versterk. (NLV)Ons voel dikwels asof ons niks meer geloof oor het nie. Daar is soveel dinge wat ons geloof in Jesus kan en sal ondergrawe.Die wêreld vertel ons dat ons die veroud...