Sit agteroor
God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Categorías:
Send us a textMatteus 11:28-30 “Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. My juk is sag en my las is lig.”Enige gelowige wat God opreg wil volg, sal op een of ander stadium agterkom dat dit harde werk is. Nou wat is die antwoord dan? Moet ek moed opgee en terugkeer na 'n lewe van gemak? Of moet ek harder werk tot ek uitbrand? Of is daar miskien ...