Skaaf totdat dit Pas

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Maleagi 2:16 Die Here die God van Israel sê Hy haat egskeiding. Egskeiding is niks anders as geweld nie, sê die Here die Almagtige. Beheers julle, moenie ontrou wees nie. Egskeiding is 'n onderwerp waarna ek van tyd tot tyd terugkom, want ons sien op 'n globale skaal hoe dit nie slegs huwelike vernietig nie, maar ook lewens en gesinne met verwoestende gevolge uitmekaar skeur. Laat ek met die deur in die huis val – ek wil jou vertel dat ek deur 'n egskeiding is. Dit het lank ge...