Skeiding en Egskeiding (2)

God se Woord VARS vir jou Vandag - Un pódcast de Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us a text Matteus 19:8,9 Hy antwoord hulle: “Dit is oor die hardheid van julle harte dat Moses julle toegelaat het om van julle vrouens te skei, maar dit was nie van die begin af so nie. Ek sê vir julle: Elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor owerspel, en met 'n ander een trou, pleeg egbreuk.” Ek is al deur die pyn en die trauma van egskeiding en ek kan vir jou sê dat hierdie “maklik trou, maklik skei-houding” van die hedendaagse samelewing teenoor die huwelik, skokkend is. Die ...